Welcome to Agri Benodighede's Website
Agri Benodighede Ermelo
Ons is u eenstop besigheid vir al u boerdery behoeftes
Ons goed toegruste werkswinkel met on bekwame tegnikuste sal na al u herstelwerk omsien en ons onderdelle beskik oor ‘n wye reeks van onderdelle van alle modelle.
Ons kan u van diens wees op al u Case en GNorth produkte en te veel om op te noem , skakel on gerus vir die beste pryse.
Kom besoek ons by ons nuwe perseel in Border Straat en sien wat ons u kan bied.
Ons neem die leiding die res volg!

2012 Case Mx140 - R550000.00 plus vat - DL1
|

2008 New Holland TM180 - R380000.00 plus vat - DL2
|

2008 New Holland TD95 - R190000.00 plus vat - DL3
|

2010 New Holland TT75 - R180000.00 plus vat - DL4
|

1998 MF M115 - R60000.00 plus vat - DL5
|
|

2004 Case mx 285- R800000.00 plus vat - DL8
|

2008 Case Puma 210 - R800000.00 plus vat - DL9
|

2008 Case Magnum 310 - R1100000.00 plus vat - DL10
|
